let there be art...

let there be art...

Friday, January 9, 2015

Nostalgie


Nostalgie is wat ons almal aanmekaar hou 
al die herhinderings en terug dink oomlike
dit se ons waar ons vandaan kom 
en waarheen ons nog moet gaan 
dit is wat alles die moeite werd maak 
en waaruit ons verlang na afstof dae
en die reuk van ou boeke wat hang 
soos wierook in n gypsy lair

na al die plekke waar ek wil gaan 
en al die plekke waar ek was
en dit waarvandaan ek nou wil vlug
deur Mea "my  Muse"

(Painting te koop mail my vir meer inligting)
klasse word ook gegee en travel ook na waar jy ook al is    

1 comment:

  1. I love your art, it is very inspiring to those of us who can't paint like you and those who can look out another Van Gogh in the making. Please all those wonderful art lovers, join hands and help Mea grow day by day.

    ReplyDelete